Die skool probeer ouers help bespaar en daarom kan u sekere items by winkels soos PEP, Ackermans en Woolworths koop. Hierdie items word dan nie in die skool se klerewinkel aangehou:
- seuns kort en lang grys broeke
- meisies lang grys broeke
- langmou blou skoolhemde
- skoolskoene
- skoolkouse
- denims vir Vrydae
Formele skoolbaadjie & das is beskikbaar op bestelling.
Seuns (Somer):
- kort grys broek
- ligblou hemp met skoolwapen op (beskikbaar by skool)
- swart skoolskoene en grys lang kouse. Die seuns mag nogsteeds kaalvoet skool toe kom.
Dogters (Somer):
- navy broekrompie (beskikbaar by skool)
- ligblou hemp met skoolwapen op (beskikbaar by skool)
- swart skoolskoene en wit kort kouse. Die dogters mag nogsteeds kaalvoet skool toe kom.
- dogters se rompies mag nie korter as 4 vingers bokant haar knie wees nie.
Skoolwinkel ure:
Oggend: 07:30 tot 08:00 Di & Do middae: 13:00-14:0