Skooltye
Die skool begin stiptelik om 7:15 !
Maandag | Dinsdag | Woensdag | Donderdag | Vrydag | |
---|---|---|---|---|---|
Graad R | 12:50 | 12:50 | 12:50 | 12:50 | 12:15 |
Graad 1 & 2 | 13:20 | 13:20 | 13:20 | 13:20 | 12:20 |
Graad 3 | 13:50 | 13:50 | 13:50 | 13:50 | 13:50 |
Graad 4 – 7 | 14:00 | 14:00 | 14:00 | 14:00 | 14:00 |
Die busse vertrek daagliks op hulle roetes: Maandae tot Donderdae 14:00 en Vrydae 13:45