Snoepie

Snoepie2019-01-31T14:28:49+00:00

Ons het werklik ‘n lekker verskeidenheid van gesonde kosse.  Daar is ook ‘n groot genoeg keuse van koeldranke, lekkers, ysies asook water.

Neem asb  kennis dat die Snoepie slegs op ‘n kontantbasis werk. Ons kan ongelukkig nie die kinders op skuld laat koop nie. Ouers kan wel geld inbetaal en dan kan u kind koop sonder om elke dag met kontant rond te loop.

Spyskaart:

  • Hoender-, Tuna- en Griekse slaaie
  • Geroosterde ham-en-kaas broodjies
  • Geroosterde spek-en-eier broodjies
  • Hoender en mayonnaise geroosterde broodjies
  • Worsbroodjies
  • Pizza (per geleentheid)
  • Hamburgers
  • Kerrie-en-rys (per geleentheid)

Ons maak ook pakkies vir wegneem op sportdae. Ouers moet asb vooraf reël met Heide van der Westhuizen 073 832 1859.