VISIE
‘n Veilige atmosfeer te skep waar alle leerders hulle volle potensiaal kan bereik, met die ondersteuning van professionele onderwysers en ouers.
MISSIE
Ons missie is om :
- ‘n veilige omgewing te verseker asook voldoende hulpbronne om onderwysers met die nodige professionele , kwaliteit vaardighede in onderrig en leierskap te bemagtig.
- alle leerders van ‘n diverse agtergrond te voed, om ‘n gedissiplineerde en positiewe houding teenoor hulle kurrikulum en studies te hê .
- ouer en alle belanghebbendes se betrokkenheid deur middel van deursigtigheid te verbeter asook beter kommunikasie en ondersteuning teenoor leerders te bied en hulle te help in die uitvoering van hulle :
- Geestelike lewe volgens die verwagte morele standaarde
- Selfbeeld
- Intellektuele potensiaal
- Sosiale intelligensie
- Emosionele beheer en
- Fisiese en kulturele talent te maksimaliseer.
- leerders in staat te stel om te ontwikkel in respekvolle en verantwoordelike lede van die Broederstroom gemeenskap.
WAARDES
- Self – dissipline
- Lojaliteit
- Respek
- Netheid
- Integriteit
- Menslikheid
- Eerlikheid
- Verantwoordelikheid
- Gehoorsaamheid
- Trots