Tuis2020-05-28T09:14:40+00:00

STEL U BELANG OM U KIND IN TE SKRYF ?

AANSOEKVORM

Laerskool Broederstroom bestaan reeds vanaf 1881 en het ‘n ryke geskiedenis. Die huidige skoolterrein te Flora Park is gedurende 1 Januarie 1987 in gebruik geneem. Die skoolgetalle het vanaf 103 in 1987 gegroei tot 339 tot op datum.

Ons visie is om ‘n geborge atmosfeer te skep waarin elke kind, in samewerking met sy / haar ouers, sy / haar volle potensiaal kan bereik – met inagneming van individuele verskille.

Wat maak Broedies uniek ?

  • Ons val onder Gauteng Onderwysdepartement
  • Kleiner klasse
  • Uitstekende gehalte onderrig
  • ‘n Baie hoë premie word geplaas op ‘n gebalanseerde lewenswyse
  • Deelname aan sport, kultuur- en sosiale aktiwiteite by die skool word aangemoedig

Aan al ons Broedies ouers en leerlinge, luister asb na hierdie belangrike boodskap van Laerskool Broederstroom se Beheerliggaam voorsitter, Mnr Charles Ewald Tietze

Handige skakels:

LEES DIE 2018 STROOMPIE
LEES DIE 2017 STROOMPIE

Aandag Oud-Broedies!

Ons wil graag ‘n databasis opbou van alle oud-leerlinge, personeel en SBL/OOV lede sodat ons julle op hoogte kan hou van gebeurtenisse ens.
Kliek hier vir databasis

Fisiese Adres

Primula Straat,
Flora Park

Posadres

Posbus 852
Ifafi,0260

Telefoon & Epos

082 852 3716
admin@laerskoolbroederstroom.co.za

Skoolure

Ma-Vr : 7:30vm-2nm
(tydens kwartale)