Akademie
Ons skool is in Gauteng Provinsie geleë. Dus val die skool onder die Gauteng Departement van Onderwys (Distrik Tshwane Wes). Ons onderrigtaal is in Afrikaans, met Engels as die eerste addisionele taal. Ons handhaaf ‘n hoë onderrig standaard.
Vakke Gr 1 – 3
Afrikaans (Huistaal)
Engels (Eerste Addisionele taal)
Wiskunde
Lewensvaardigheid
Vakke Gr 4 – 7
Afrikaans (Huistaal)
Engels (Eerste Addisionele taal)
Wiskunde
Lewensvaardigheid (Kuns en Kultuur, Fisiese aktiwiteite, Persoonlike en Sosiale Welsyn)
Natuurwetenskap en Tegnologie
Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis en Geografie)
Ekstra aanbiedinge
Van tyd tot tyd mag daar eksterne partye betrokke raak by die skool, wat dan ekstra aanbiedinge sal verskaf soos:
– Witjassies Wetenskap Klas
– Rekenaar Klasse
Proudly powered by WordPress Designed by Creative Goose.