Kultuur

Kuns en Kultuur by Broedies:
– Ons het ons eie Liedjiefees elke tweede jaar, wat ‘n groot sukses is. Elke maaitjie is deel van die produksie en geniet dit vreeslik
– Die leerders kan ook deelneem aan die kuns en taal feeste
– Dan is daar Redenaars, binnenshuis en ons neem graag deel aan die ATKV
– Kom sing saam in die koor

Eksterne Verskaffers:
– Dans en Ballet
– Musiek
– Voortrekkers

Kultuur

Naam
Van
Epos
Boodskap
Die vorm is suksesvol gestuur
Die vorm is nie suksesvol gestuur nie. Kyk asseblief dat al die nodige inligting voltooi is.
Scroll to Top