Sport
‘n Gebalanseerde leefstyl is van groot belang en word op gefokus by Laerskool Broederstroom. Almal word aangemoedig om deel te neem aan die sport wat by die skool aangebied word. Ons spring elke jaar weg met ons Interhuis Atletiek byeenkoms, wat groot pret is. Na die atletiek seisoen, begin die wintersporte soos Rugby, Mini Rugby, Netbal, Mini Netbal. Daarna is is die Sagtebal, Hokkie en Krieket. Iets vir elkeen se smaak!
Sportsoorte(by skool)
Atletiek
Rugby
Bulletjie Rugby
Netbal
Mini-Netbal
Hokkie
Mini-Hokkie
Krieket
Sagtebal
Hengel
Proudly powered by WordPress Designed by Creative Goose.