

Inligting oor ons skool:
- 1 Gekwalifiseerde personeellid (HOD 4jaar)
- 1 Klas – 3,4 en 5-jariges (max 24 kleuters)
- Opvoedkundige program in Afrikaans
- Christelike geloof, norme en waardes aan die kleuters oor te dra.
- 2 Uitstappies per kwartaal
- Nuusbrief elke Maandag
- 1 keer per jaar ‘n konsert op te voer
- Busvervoer beskikbaar
- Naskoolsentrum beskikbaar
- Elke kleuter voorsien sy eie kos en koeldrank
- Gesondheidsbewus – slegs lekkergoed op Vrydae
- Ander aktiwiteite:Play Ball
BeuxArt
Ballet
Rekenaar lees
Musiek
Kom skryf u kind in by ‘n Kleuterskool waar daar nog individuele aandag gegee word in klein klassies met gekwalifiseerde personeel.
Waar die kleuter ook nog die voorreg kry om elke dag ‘n prentjie te maak maar ook lekker te speel,te klim en te klouter!
Waar ons die kleuter maniere leer en gereed maak vir sy 13 jaar in die “Groot Skool”!
